Ons goeie vriend Johan Nel het met sy one-man-band, Stinkhout, in die Armchair kom speel om sy tweede EP (titel: ‘2’) te launch. Dis nou nadat sy eerste (‘Om Mee Te Begin…’) ons totally offsides gevang het verlede jaar. Dis die mooiste, undiscovered musiek die kant van die Kei. Johan bly op St Francisbaai, lyk so en julle kan sy CDs bestel deur hom te email op olawieg@yahoo.com.

Johan Nel, aka Stinkhout
Johan Nel, aka Stinkhout

Bestel sy befokte CDs ‘2’ en ‘Om Mee Te Begin’, direk van hom op olawieg@yahoo.com. Ons belowe julle sal dit moerse like.