At the moment we are listening to different mixes of the album to see what works best. Then it’s time for mastering. We’re not rushing anywhere. We still don’t have a decent name for it, so please help us out. Names that have been thrown around include ‘No Pain, No Pain’ and ‘African National Panasonic’ en ook Righard se nuutste voorstel, ‘Knak’. We’ve cut one track, so there will be 11 on the final CD, just under 50 minutes long in total.

Koop gerus die nuwe (wel, oud, teen die tyd) Ons Klyntji zine op die Produkte site. Submissions vir die volgende uitgawe van Ons Klyntji kan direk aan info@toastcoetzer.com gemail word. Ons soek nuwe (maw voorheen ongepubliseerde) gedigte, kortverhale, one-liners, foto’s, cartoons en alles wat interessant is. Ons Klyntji is ‘n non-profit, in fact, dis ‘n finansieël ondermynende affêre, so ons kan ongelukkig niks betaal nie. Elke bydraer kry ‘n gratis kopie om vir ma te wys daai BA-graad word nuttig aangewend.