Track 10: Unfortunate of fucked-up?
Album: Verkeerdevlei
Prev 09: Red-winged starlingsNext 11: Treinreis
Lyrics
goeienaand, welkom by vanaand se aflewering van ‘unfortunate of fucked-up?’ ons gaskunstenaar vanaand in die ateljee is Jaco van jaco+z-dog goeienaand Jaco
goeienaand Toast
lekker om jou hier te hê Jaco, jy ken die reëls ons gee vir jou ’n stelling of ’n vraag, jy antwoord “unfortunate” of “fucked-up”, ons begin soos iedergewoonte met maklike vrae
ek’s reg, looi hom
traffic fines
ja, wat van dit, is dit die vraag?
ja
man, ek dink traffic fines is fucked-up
briekmerke in jou onderbroek
dis unfortunate
jy soen jou girlfriend en jou draadjies haak aan haar lip
dis unfortunate
jou favourite tekkies se sole trek los
dis fucked-up
koning Mswati regeer steeds Swaziland
dis unfortunate
sê nou maar jy’t laat geparty en jy’t jou karsleutels verloor
ag nee dis unfortunate
jy’s iewers op ’n plattelandse pad en terwyl jy jou SMS’e check ry jy ’n haas dood
dis unfortunate
die Dalai Lama mag nie Suid-Afrika toe kom nie
dis unfortunate
‘Sebras bestorm bergfietsryers by Albertinia’
fokken dis fucked-up
Table Mountain is not one of the seven natural wonders of the world after all
ag nee wat man dis net unfortunate
‘A Bonteheuwel man has been gunned down on a busy road while walking to work’
dis unfortunate
‘Stats South Africa has splashed out more than R150 000 to light up Table Mountain for the duration of Census 2011’
dis fucked-up man
‘Pupils from Chris Hani High School went on a rampage last month demanding action after two Bambanani security guards allegedly
beat a Grade 12 pupil leaving him seriously injured’
dis fucked-up
‘Five men have been arrested with perlemoen with an estimated street value of R80 000 in Lingelethu West’ dis fucked-up man
‘The SA National Taxi Council will launch its own training academy next week’
dis goeie nuus
‘Byna twee-derdes van alle skoolkinders wat steroïede gebruik doen dit om mooi te lyk en net 30% wil beter presteer’
ooh man ek dink dis unfortunate
petrol kos al meer as R10 per liter
ek sê dis fucked-up
Gadaffi is doodgeskiet in ’n drein
dis fucked-up man
Jaco, jy gaan eendag sterf
dis goeie nuus
die kanse is goed dat ons nie rich en famous gaan word nie
dis ook goeie nuus
mense fok die aarde op
dis unfortunate
die son gaan uitbrand
dis fucked-up
Nelson Mandela gaan doodgaan
dis unfortunate
‘Warrior, die basterhond wat Donderdagoggend vanuit ’n gat by die
Sekondêre Skool Lulaza gered is nadat sy lewend begrawe is, sterk goed aan’
man, Toast, ek dink dis goeie nuus